Uitnodigings

Elke volksgenoot is welkom om die vergaderings by te woon. Kom neem deel en laat u stem gehoor word! U word uitgenooi om saam te bid, saam te huil, saam te lag, saam te kuier, saam te eet, saam te werk, saam debat te voer en saam te braai. Baie volksgenote kan nie fisies kom deelneem nie, maar is saam in die gees. Vir ander is dit te ver om te ry, of op 'n moeilike tyd van die jaar, maar laat van hulle hoor sodat hul insette ter tafel kan kom.

Formeel geskied uitnodigings na die volksvergaderings en konsilies per elektroniese media, wat honderde duisende volksgenote bereik.

Indien u nie op die adreslys is nie, kontak asseblief die dagbestuur per e-pos sodat u ook uitnodigings kan ontvang.

U word hiermee uitgenooi om DV saam te kom vergader en kuier in 2016.

Laai gerus die uitnodigings van vorige jare hieronder af in PDF-formaat.

2017

2017 Geloftevolk Konsilie te Bloemfontein - Uitnodiging
2017 Geloftevolk Volksvergadering te Bloemfontein - Uitnodiging

2016

2016 Geloftevolk Konsilie te Holfontein - Uitnodiging
2016 Geloftevolk Volksvergadering te Orania - Uitnodiging

2015

2015 Geloftevolk Konsilie te Vegkop - Uitnodiging
2015 Geloftevolk Volksvergadering te Bloemfontein - Uitnodiging

2013

2013 Geloftevolk Verbondsmaal Uitnodiging
2013 Geloftevolk Volksvergadering te Bloemfontein - Kennisgewing

2011

2011 Geloftevolk Volksvergadering te Orania - Uitnodiging

2010

2010 Geloftevolk Volksvergadering te Nampo - Inligtingstuk
2010 Geloftevolk Volksvergadering te Nampo - Uitnodiging

2009

2009 Geloftevolk Volksvergadering te Vegkop - Uitnodiging